Skypool Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n klerekas en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie vrystaande eenheid met 2 slaapkamers bied gemaklike selfsorgverblyf binne loopafstand van die strand en plaaslike winkels. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en basiese kookgerei in. Gaste het toegang tot buitesitplek en 'n aangewese rookarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Commaille Road, Melkbosstrand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang