Successfully reported
+25

Sleep @ 74

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sleep @ 74 is 'n volledig gemeubileerde eenheid in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes, 'n bekoorlike dorpie in die hartjie van die Karoo. Hierdie historiese ekotoerisme-stop is die oudste en grootste dorp in die Groot Karoo-streek, en bied 'n versameling Steentydperk-terreine, rotskuns, dinosourusfossiele en 'n verskeidenheid argitektoniese invloede.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaars se perseel geleë. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe in die eenheid beskikbaar. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste kan die nabygeleë Karoo Nasionale Park besoek wat die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse bokke en voëls is en 'n toevlugsoord vir die hoogs bedreigde swartrenoster en rivierkonyn is. Doendinge om in die area te geniet sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Besigheidsreis
5.0
Eenheid is skoon en netjies met veilige parkering. Sien sterre.
Okt 2025
Claudette P
Saam met vriende
5.0
Baie lekke! Sal beslis weer deur die webtuiste bespreek. Ek was nog nooit teleurgestel nie. Dit is perfek vir oorslaap tussen Kaapstad en Bloemfontein...
Sien meer
Sep 2025
Lizelle T
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful stay. Delightful stay, neat and clean. Check-in was quick and seamless. Everything you would require for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gerhard K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Sien sterre.
Aug 2025
Letticia S
5.0
Will definitely be back. Very nice little cosy place. Clean and comfortable and felt very safe as a single traveller. The host kept in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 109

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA519043ab14a503491e1d75cbf703677fc27f98b298ecab6e7e34aad05a6f2cc96220a05120cf301236df82e03cd422cffca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 74 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.351921 22.599764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang