Successfully reported
+132

SleepOver Orpen Gate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige akkommodasie naby die Orpen Gate-ingang na die Krugerwildtuin, wat dit 'n ideale basis maak vir daguitstappies na Kruger of 'n oornagplek voordat jy die park binnegaan. Die verblyf maak voorsiening vir beide die sakereisiger en die vakansiereisiger.

Verblyf word aangebied in tweepersoonskamers, dubbel- of gesinskamers. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n lessenaar, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n buitestoep met 'n tafel en stoele in 'n tuinomgewing.

Gratis WiFi is slegs by ontvangs beskikbaar. Die eenhede word daagliks gediens. Braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye en alkohol bied, of jy kan op die buitestoep met sitplek ontspan en 'n koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom bied 24-uur-sekuriteit gekoppel aan gewapende reaksie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter K
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie naby aan die hek. Baie vriendelike werkers, goeie waarde vir geld. Skoon en gerieflik.
Okt 2025
Lorenzi S
Saam met lewensmaat
5.0
Als insluitend! Die volle pakket. Dit was absoluut in alle aspekte die moeite werd. Sal Sleepover beslis vir almal aanbeveel.
Sep 2025
Sonja T
5.0
Gerieflik en rustig. Ja, dit was 'n heerlike verblyf en naby Orpen hek, wat baie gerieflik was.
Aug 2025
Peter Andrew L
Besigheidsreis
5.0
Excellent, staff friendly and helpful. Excellent, staff friendly and went above and beyond to assist and ensure I stayed in the same ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Cliff D
Saam met lewensmaat
5.0
Great place for a sleepover into KNP. Comfortable, clean, and quick access into KNP.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Orpen Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b84fba9663df35f6173cb1b302102aa90dbc629a97e3dc060813a211976e344da8cdb8fccbca691744c83de4946c8c531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 Portion of the farm Welverdiend 206 KU Orpen Gate 1108 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.553354 31.338637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang