Successfully reported

Slice of Paradise

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Robert A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely weekend. On the beach. Comfortable. Friendly host. Host's recommendations for the area were accurate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouchelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stunning views, great location. We really enjoyed our stay and would definitely recommend it. The location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasmagories. Ons verblyf was fantasmagories. Die geruis van die oseaan in jou ore wanneer jy aan die slaap raak is so verfrissend en salig. Die netheid van Slice of Paradise is uit die boonste rakke. Ons het alles gekry wat ons nodig het. Die WiFi was sonder enige onderbreking en stabiel. Ons gasvrou was baie gaaf en ons het ons baie tuis laat voel. Ons gaan beslis weer terug. Die ligging is perfek, en die braaigeriewe was regtig uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taylor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Home away from home. It was so amazing that I wanted to book another night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker by die see gebly by Slice of Paradise. Ons het lekker gebly. Die eenheid het 'n lekker groot stort. Ook 'n dakhoogte hangkas en klerekas, groot genoeg vir al ons goed. Al die nodige kombuisapparaat en ook nog skottel(s) vir braaivleis. Daar is 'n lekker braaiplek indien 'n mens sou wou braai. Twee deck chairs vir lekker in die son. Sluimer. Die see is letterlik 3 meter weg. Parkering buite is veilig. Daar beweeg omtrent nie 'n siel in die buurt nie. Sekuriteit is baie streng. 'n Mens voel sommer veilig en rustig. Baie hulpvaardig en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Fantastiese uitsig met braaiplek, maar kamertjie baie klein vir 2 mense. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ferdi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Verblyf was heerlik met pragtige uitsig. Kan Slice of Paradise aanbeveel. Eenheid is klein maar het alles wat nodig is. Waarde vir geld. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en rustig. Net wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik daar gebly en die eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Mooiste van mooi uitsig en sonsondergange. Uitstekend toegeruste blyplek. Wat 'n onvergeetlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Che A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

We enjoyed our 2-night stay. This was our second stay here and we loved it. Truly a slice of paradise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Zeus Laan, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb21e0138114e4598a166dffd1e42078641a83383ef3ab008acbeb2c993bf70d63441333613b54ae0a1a3165816337257b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 18 Zeus Laan Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04062 18.03807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang