Successfully reported
+23

Slipway SC

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Cycad Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Slipway SC is in Boesmansriviermond geleë, sowat 25 km vanaf Port Alfred en 125 km vanaf Gqeberha. Geleë op die oewer van die Boesmansriviermond met maklike toegang tot glybaan en bootsleepwaparkeerplek by die tennisbane. Net 'n kort entjie se stap van 'n plaaslike geriefswinkel en 'n paar plaaslike restaurante af.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n aantrekkamer en 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Bykomende komberse en handdoeke word voorsien vir jou gerief.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel maak oop op 'n patio met braaigeriewe en 'n houtbankie en buitemeubels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sheldon B
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, comfortable stay close to the beach. I want to say something bad, just to make sure that it will be open for booking next time, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Brendan M
Gesin met tieners
5.0
Great place. Fantastic and clean, the location was perfect for a son and dad's weekend of fishing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jessica M
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely stay, clean, neat. Very nice braai area. Love the location, you can just slip down the slipway and with just a little w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Hannelie C
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek, ontspannende atmosfeer. Heerlik gebly, alles was mooi netjies. Die gasheer was baie vriendelik.
Nov 2024
Therese K
5.0
My hond was veilig ingesluit. Heerlik gebly, dankie!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Derk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Cycad Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Slipway SC het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Cycad Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde26370bd8f131d7d5ef37825c5d936a6004b03bbcbffcf3c9eb223b7570165bebd85911e963cb0826dd0e7e412be46aab9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 8 Cycad Street Bushman's River Mouth 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.688729883378 26.660621665755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang