Successfully reported

Slot Loevenstein Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker luukse en veilige plek om te bly. Het baie lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is pragtig gemeubileer. Dit was die 2de keer wat ons daar bly en sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Baie dankie. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Zelda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was baie lekker naweek. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Baie dankie. Kom kuier weer vir ons.

Rika K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Aangename en netjiese verblyf. Baie aangename verblyf met vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Okt 2025

Teleurstellend. Die gastehuis het alles in sy guns - goeie ligging, goeie gebou. Maar, my kamer se mat was vol vuil kolle, die stortvloer is nie skoon in die hoeke nie en die wasbak se prop bly nie in as mens dit afdruk nie. In my kollega se kamer was die handstortkop heeltemal los van die pyp. Onderhoud word duidelik afgeskeep en ek kry die indruk die kamer is nie behoorlik geïnspekteer voor my aankoms nie. Die persoon by ontvangs het ook vir ons die verkeerde tyd vir ontbyt gegee.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laetitia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantastiese verblyf. Ek kan Slot Loevenstein aanbeveel, dit was netjies, die personeel is baie behulpsaam, daar is parkering op die perseel, ontbyt as jy sou wou eet. Die bed is baie gemaklik, daar is ondervloerse verhitting en elektriese komberse op die bed, dit was bitter koud, so ons kon lekker warm slaap. Alles is perfek en die dekor is baie mooi. Wou nie huis toe gaan nie, te lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig, mooi. Baie lekker warm gastehuis en vreeslik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivek D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. It was excellent! Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Luukse lafenis na 'n lang dag se reis. Ons het die verblyf baie geniet, al was dit net een nag. Sal graag volgende keer langer wil vertoef. Die dekor is luuks en die fyn detail in die kamer met ons aankoms is noemenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Zanthea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek. Die verblyf was baie aangenaam. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Ons is bly. Kom kuier gerus weer vir ons, Zanthea.

Chrisna K
1 nag
5.0
Mei 2024

Very good value for money. Neat, safe and friendly host. Like our previous visit, it was great. Good value for money with a pleasant atmosphere. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Slot Loevenstein Guest House
Thank you very much. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gilles Van De Wall Street, Dan Pienaar, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd35773d1ffb73cc494c65ca5a88ae0083310129e501403254f7f98d20ef849f75d0d2a4aa8a781e63b47f1cdcfa5ad64edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 4 Gilles Van De Wall Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080025967695 26.207840144634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang