Successfully reported
+15

Small Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Small Stay is 'n selfsorgwoonstel in Lyttelton, Centurion, naby hoofroetes, perfek vir sakereisigers.

Die oopplan-woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is in die soldergedeelte van die woonstel geleë.

Die kombuisie bied 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en eetgerei. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek wat na die patio en braai-area lei.

Die woonstel het 'n aparte ingang en bied veilige parkering.

Geleë naby winkels, skole, die Doringkloof-winkelsentrum, hospitale en ander geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corlia B
5.0
Voel soos vakansie! Amper nostalgies. Het baie lekker gebly, alles wat mens nodig het en naby geleë aan waar ons moes wees. Baie gerieflik en netjies.
Okt 2025
Alida B
5.0
Kwaliteit verblyf! Ek het 'n wonderlike tyd gehad by Small Stay! Alles was uitstekend – die vriendelike ontvangs vanaf die gasvrye eienaars tot die ne...
Sien meer
Sep 2025
Almarie H
Saam met vriende
5.0
Amazing. No words can explain the cozy home feeling. This will be my new home when travelling to Pretoria.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Annelie S
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10 rus plekkie. Small Stay is 'n pragtige plekkie, met warm gasvryheid en regtig stylvolle kamers. Daar is alles wat jy nodig het en die diens ...
Sien meer
Aug 2025
Hester S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende verblyf - word sterk aanbeveel. Ons het heerlik gebly by Small Stay. Die plekkie is pragtig, netjies en alles is perfek uiteengesit. Dit i...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Small Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1431ef69b95f99ad203f34ab7901bfa143228568ef734c39eb0187016a075a812e1979cabe60def9ffcd089b65668b5ddfca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 276 Pretorius Laan Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.821616906661 28.196264522192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang