Successfully reported

Small Stay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corlia B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Voel soos vakansie! Amper nostalgies. Het baie lekker gebly, alles wat mens nodig het en naby geleë aan waar ons moes wees. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Kwaliteit verblyf! Ek het 'n wonderlike tyd gehad by Small Stay! Alles was uitstekend – die vriendelike ontvangs vanaf die gasvrye eienaars tot die netjiese en goed toegeruste eenheid waarin ek gebly het. Die eenheid het beskik oor alles wat 'n mens nodig het, en die uitleg en dekor getuig van baie goeie smaak. Dis in 'n baie stil, rustige en veilige omgewing - naby die hospitaal wat 'n bonus was. Ek sal sonder twyfel weer hier bly, en sal Small Stay enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Small Stay
Dankie vir jou mooi review. Ek waardeer dit opreg.

Almarie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. No words can explain the cozy home feeling. This will be my new home when travelling to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

10 uit 10 rus plekkie. Small Stay is 'n pragtige plekkie, met warm gasvryheid en regtig stylvolle kamers. Daar is alles wat jy nodig het en die diens is uitstekend. Dankie vir 'n heerlike kuiertjie, ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf - word sterk aanbeveel. Ons het heerlik gebly by Small Stay. Die plekkie is pragtig, netjies en alles is perfek uiteengesit. Dit is duidelik dat daar met sorg en aandag aan detail beplan is. Die ligging is veilig en rustig, en ons is hartlik verwelkom deur 'n vriendelike gasvrou en gasheer wat regtig moeite doen om jou tuis te laat voel. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Small Stay met 'n groot hart. Small Stay is die pragtigste plekkie! Die dekor is so keurig en die unieke meubels skep 'n lieflike atmosfeer. Die gasvrou het aan elke klein detail aandag gegee. Sy en haar man het ons behoorlik bederf en op die hande gedra. 'n Gasvrou en gasheer duisend! Die buite area is te heerlik, veral met vroegoggend koffie as die son deur die groot boom kom groet. Jy voel omvou met hartlikheid by die sprokie huisie. Ons kan Small Stay met volle vertroue aanbeveel. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Small Stay
Sanet, baie dankie vir die lieflike terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1431ef69b95f99ad203f34ab7901bfa143228568ef734c39eb0187016a075a812e1979cabe60def9ffcd089b65668b5ddfca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 276 Pretorius Laan Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.821616906661 28.196264522192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang