Small Stay
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Small Stay is 'n selfsorgwoonstel in Lyttelton, Centurion, naby hoofroetes, perfek vir sakereisigers.
Die oopplan-woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is in die soldergedeelte van die woonstel geleë.
Die kombuisie bied 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en eetgerei. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek wat na die patio en braai-area lei.
Die woonstel het 'n aparte ingang en bied veilige parkering.
Geleë naby winkels, skole, die Doringkloof-winkelsentrum, hospitale en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Small Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Pretorius Laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang