Successfully reported
+15

Small Wonder

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Nerina Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 230 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Small Wonder is 'n moderne 2-slaapkamer villa in Franschhoek, in 'n stil area net 850 m vanaf die middedorp met sy winkels, galerye, restaurante en die Hugenote Gedenkmonument.

Die smaakvol versierde villa het 2 slaapkamers op die onderste verdieping, een met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n groot stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ook onder is 'n volledig toegeruste wassery. Op die boonste verdieping is die kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea met 'n houtkaggel en 'n slim-TV om jou gunstelingprogramme te stroom. Die deure lei na 'n groot omvou-balkon met 'n tafel vir etes en 'n braai. Die eenheid het lugversorging en het vinnige vesel-Wi-Fi.

Die tuin beskik oor 'n klein swembad en verskeie terrasse, almal met manjifieke uitsigte om te geniet terwyl jy op die Weber braai.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 7 Nerina Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Small Wonder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 230
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 230
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 230
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Nerina Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1acd6b7a4b95375752766bb0333aa37d23f8eca9e5af7190675169a46ebc62cbf19e883ff79fb5305f39b4df0749b7b7ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 230 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 7 Nerina Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909867287899 19.127688232506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang