Successfully reported
+23

Smitten Guest Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë 11 km buite Bonnievale, op die Gelukshooppad is die pragtige Smitten Guest Cottage. Dié kothuis het lieflike uitsigte oor die omliggende vallei en die Langeberge in die verte.

Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 knus slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met die kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is in die kombuis beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n L-vormige rusbank en 'n kaggel asook 'n groot venster waarmee gaste die omliggende uitsigte ten volle kan bewonder. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n houtbrandbad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Ja, het baie lekker gebly. Als was daar wat jy nodig gehad het, die jacuzzi was lekker warm met aankoms.
Sep 2025
Ludi-May A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. My partner and I absolutely adored the place. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Irene V
Gesin met tieners
5.0
Ons het elke oomblik liefgehad, n ware juweel en sal verseker weer terugkeer. Ek het nie woorde vir hierdie plek nie. Alles was net absoluut fantastie...
Sien meer
Sep 2025
Conrie C
Saam met lewensmaat
5.0
Van die beste ooit. Dit was 'n absolute fees. Die plek is pragtig en alles wat jy nodig het was beskikbaar. Sal beslis weer gaan.
Aug 2025
Robynne S
Gesin met klein kinders
5.0
Heaven. Very cozy cottage. We loved it. My kids loved it. The cottage has everything you could think of. The host is an absolute angel!...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitten Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15137ebc14136536c7dbfa5074116f86bc71b8dd65b8b5603d10cb8d536756631a7ecdd1c8786ed4f7205197d35e651a13aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.971311932853 20.134726126775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang