Successfully reported

Smitten Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en mooi. Ja, het baie lekker gebly. Als was daar wat jy nodig gehad het, die jacuzzi was lekker warm met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludi-May A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. My partner and I absolutely adored the place. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons het elke oomblik liefgehad, n ware juweel en sal verseker weer terugkeer. Ek het nie woorde vir hierdie plek nie. Alles was net absoluut fantasties. Die huis is goed toegerus en dit was ’n onvergeetlike plekkie om in te bly. Privaat en die hot tub adoreer ons! Die tuin was netjies versorg – ek was verlief op die kamers en die spierwit beddegoed. Daar was absoluut niks uit sy plek nie en alles was elke sent die moeite werd! Dankie aan die webtuiste en Smitten Guest Cottage. Ons sal verseker weer ’n kuiertjie beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Van die beste ooit. Dit was 'n absolute fees. Die plek is pragtig en alles wat jy nodig het was beskikbaar. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robynne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heaven. Very cozy cottage. We loved it. My kids loved it. The cottage has everything you could think of. The host is an absolute angel! We stayed for 3 nights but wish we had booked a whole week! Electric blankets in both rooms were a win for the cold. Extremely peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfekte plek om af te skakel na 'n besige week. Lieflike verblyf. Dankie vir die hot tub wat reeds warm was met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing! Was amazing, nog nooit by 'n plekkie gebly wat aan alles dink nie, even dof en peaceful sleep. Ek was baie impressed! Die warmbad was klaar lekker warm en reg toe ons daar kom. Beslis die geld werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons sal definitief weer kom, dis hemel op aarde daar. Ons het so lekker gekuier. Die gasheer het ekstra moeite gedoen vir ons spesiale versoeke. Alles was so skoon en netjies. Die huisie is baie goed toegerus, hulle het regtig aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Christiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfek. Hulle dink aan alles van 'n blik Doom tot 'n pot vir potjiekos! Dankie daarvoor. Dis seker al die lekkerste wat ek ooit by 'n plek gebly het. Volgende keer bly ons sommer vir 4 dae. Dit was regtig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Voorportaal van die hemel. Ons verblyf by Smitten Cottage was heerlik. Dis privaat en afgesonder, en die uitsig 'n fees vir die oog. Die kothuis is ruim, skoon, netjies en goed toegerus met implemente, meubels en beddegoed van hoë gehalte. Dit is duidelik dat daar goeie beplanning in die uitleg en versiering gegaan het. Die feit dat die buite warmbad reeds warm was met ons aankoms, was 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15137ebc14136536c7dbfa5074116f86bc71b8dd65b8b5603d10cb8d536756631a7ecdd1c8786ed4f7205197d35e651a13aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.971311932853 20.134726126775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang