Successfully reported

Smooth Sailing

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Dele van die verblyf word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met beperkte mobiliteit nie.
Neem asb. kennis dat daar slange in die omgewing is.
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf met die instansie getref word.
Gaste moet die eienaar asb. in kennis stel as daar enige skade is.
Die motorhuis is nie deel van die huis nie.
Partytjies en harde musiek is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 52 Diademma Street, Sandy Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5146174ccb472e9e328cc8fdcc4cd6e2a920199f4ab5cee93db7773826458410fee47d33f756d7c616d843f5d96340ea841e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 82 5 1 5 52 Diademma Street Sandy Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.738215013669 18.004466493667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang