Successfully reported
+26

Smooth Sailing

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 52 Diademma Street, Sandy Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Smooth Sailing is in Sandy Point Estate in St Helenabaai geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige see-uitsig. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.

Smooth Sailing beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die Kaptein se kamer, die blou kamer en die rooi kamer. Die eenheid is geskik vir 8 gaste. Die Kaptein se kamer beskik oor 1 dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 2 wasbakke. Die Blou Kamer en die Rooi Kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke slaapkamer maak oop op die balkon met 'n uitsig oor die see. Linne en badhanddoeke word voorsien. Badkamer 2 het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Badkamer 3 het 'n toilet en 'n stort.

Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, eetkamer, sonkamer, opwaskamer en kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat gasstoof,
oond, yskas, mikrogolf en ketel. Die opwaskamer is toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan ook 'n ete op die 4-sitplek-eetkamertafel of 6-sitplek stoeptafel geniet.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, slim-TV en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die veelvuldige braaigeriewe en swembad op die perseel geniet.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, swem, fietsry, visvang, perdry en walviskyk in walvissessies in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Linda C
Saam met vriende
5.0
Fantasties en baie lekker. Was baie gemaklik en 'n heerlike naweek.
Jul 2025
Hannes V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie mooi en skoon en gerieflik vir 'n groot gesin.
Mei 2025
Mkhuseli M
Saam met vriende
5.0
The house was great! Thank you Smooth Sailing, everything was 'smooth' from check-in, the house and the cosy pool. The house was clean ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Merilene L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was die ideale plek vir my en gesin. Sal beslis weer gebruik maak van Smooth. Baie lekker. Fantastiese tyd daar gehad.
Jan 2025
Marco F
Gesin met tieners
5.0
Spacious and well equipped home with professional efficiency. Family loved it and it was great that we could take our small dog with.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 52 Diademma Street, Sandy Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smooth Sailing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 52 Diademma Street, Sandy Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5146174ccb472e9e328cc8fdcc4cd6e2a920199f4ab5cee93db7773826458410fee47d33f756d7c616d843f5d96340ea841e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 82 5 1 5 52 Diademma Street Sandy Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.738215013669 18.004466493667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang