Sneezewood Farm Bed & Breakfast
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse en japonne in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met die DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste kan met die bespreking reël hoe die bed moet wees .Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse en japonne in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met die DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse en japonne in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met die DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n DStv-hotelpakket het. Die eenheid lei ook na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sneezewood Farm, Boschfontein Farm, portion 25, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang