Successfully reported

Snips Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Lelani C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Ek het voorheen hier gebly, en sal weer. Waarde vir geld, vriendelike ontvangs. Die chalet is soos geadverteer en het alles wat ek nodig gehad het. Verder is die plek skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklike, netjiese waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly - die Chalet is baie gemaklik. Ons eenheid (Nr 16) is vas aan die eenheid langsaan waar iemand anders gebly het (ons kon ons buurman gedurig hoor. Dit was effens steurend, maar die ander Chalets is losstaande en sal nie dieselfde probleem hê nie). Die gronde is baie goed onderhou en almal was baie vriendelik. Die welkom-kit-kat is 'n 'nice touch' en ons het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie aangename, veilige plek en vriendelike diens. Sal weer van gebruik maak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en baie netjies. Goed toegerus in 'n lieflike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
1 nag
5.0
Apr 2025

Het dit geniet. Dis 'n eerste klas plek hierdie. Sal weer kom. Ek het al voorheen by Snips oornag. Hierdie keer was als in plek, handdoek en seep. Baie dankie. Die klomp werkers was langsaan so bietjie luid, maar dit het vroeg bedaar toe hulle gaan slaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic. Ons het baie lekker gebly, die plek is koel en goed ingerig, definitief goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Het dit baie geniet. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gawe oornag fasiliteit. Verblyf het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Net oornag akkommodasie gebruik na volgende beste ming. Lekker rustige omgewing en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4892b5b4ac10e08eef942a8aadf7893db74e9302304fb7dd88b2d5b200106725253076b714e8e41acab36bf41dd5e3adc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 35 Jooste street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.789712930971 29.965079538524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang