Successfully reported
+65

Snips Accommodation

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Snips Accommodation is op 'n kleinhoewe in Newcastle geleë, naby die meeste besienswaardighede, insluitend die casino, Newcastle Mall, die nywerheidsgebied, Mittal en Karbochem.

Die verblyf bied 24 selfsorg-chalets met en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuise en TV's met Oopsig-kanale. Daar is 28 gastekamers met en suite-badkamers, yskaste, koffiemaakgeriewe en TV's met Oopsig-kanale.

Rugsteun-omskakelaars, sonkrag en batterye is beskikbaar vir beurtkrag.

Konferensiegeriewe is beskikbaar en daar is 2 gemeenskapsale met gedeelde badkamers en sitareas. Etes en wasgoed op versoek en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Snips Akkommodasie maak voorsiening vir individue, groepe en kontrakteursverblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lelani C
Besigheidsreis
5.0
Ek het voorheen hier gebly, en sal weer. Waarde vir geld, vriendelike ontvangs. Die chalet is soos geadverteer en het alles wat ek nodig gehad het. Ve...
Sien meer
Okt 2025
Lelani C
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike, netjiese waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly - die Chalet is baie gemaklik. Ons eenheid (Nr 16) is vas aan die eenheid langsaan waar...
Sien meer
Jun 2025
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Baie aangename, veilige plek en vriendelike diens. Sal weer van gebruik maak. Sien sterre.
Mei 2025
Maxie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en baie netjies. Goed toegerus in 'n lieflike omgewing.
Mei 2025
Gert R
5.0
Het dit geniet. Dis 'n eerste klas plek hierdie. Sal weer kom. Ek het al voorheen by Snips oornag. Hierdie keer was als in plek, handdoek en seep. Bai...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Snips Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4892b5b4ac10e08eef942a8aadf7893db74e9302304fb7dd88b2d5b200106725253076b714e8e41acab36bf41dd5e3adc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 35 Jooste street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.789712930971 29.965079538524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang