Snoesig
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamers is ideaal vir 'n klein gesin en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 2 matrasse vir kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n klein yskas-vrieskas. Die sitarea het 'n slim-TV. Gaste kan toegang geniet tot 'n privaat tuinarea met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die gashere op die eiendom woon.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Viljoenstraat, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang