Successfully reported

Soetdoring 3

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Germien V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Verblyf in 'n rustige omgewing. Soos hulle sê, "Just what the doctor ordered."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Daar is nie beter gastehuis in Rustenburg as Soetdoring 3 nie! Wat 'n ongelooflike plekkie om te bly! Carol het aan alles gedink, van 'n bederfie tot 'n hoofpynpil as jy hom sou nodig kry. Dierbaarste en vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Danel. Dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly. Groete tot volgende keer.

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker maar te kort! Ons het baie lekker gebly en was baie bederf. Carol gaan werklik uit haar pad uit om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Ina. Dankie vir jou tyd om vir ons resensie te doen. Dit was lekker om die Vrystaters te ontmoet. Ons is bly julle het die kuier geniet. Beste wense. Carol.

Laruska S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

I will use Soetdoring again. I will recommend Soetdoring to anyone. The place is clean and tidy. The staff are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer die vriendelike woorde. Groete. Carol

Atwie P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Meer as tevrede. Sport naweek, myself en seun, bekostigbaar, and lekker bederfie gekry, net wat nodig is. Baie vriendelike en het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Atwie. Dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle weer in toekoms. Groete.

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Dit is jou huis weg van die huis. Die plekkie is baie mooi en ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Ons sal weer hier bespreek as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Hallo Chris. Dankie vir jou tyd om vir ons resensie te doen. Ons waardeer jou goeie terugvoer en is bly julle het lekker gebly. Sterkte met julle produkte in die toekoms. Ons hoop ons sien julle by ons Kersmark. Groete.

Elzanri D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Rustig, skoon en netjies. Skoon en netjies. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, gaste word vriendelik ontvang. Veilige gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Elzanri. Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer jou goeie woorde. Sterkte met jou toekoms. Carol.

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Vir seker moeite werd. Heerlike rustige plekkie! Die gasvrou dink werklik aan alles! Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Christine, Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Sterkte met die kinders se sport en aktiwiteite. Groete.

Tiaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was spectacular with every little detail thought of! Soetdoring 3 is the best value for money, the owner's hospitality is tops! There is everything you need and even more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Tiaan. Dankie vir jou resensie! Ek is bly julle het lekker gebly. Geseënde feestyd vir julle. Carol.

Frans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nice and clean with a friendly host. Carol was very friendly and helpful. Unfortunately, the heatwave did not help when staying at a place without a pool or air conditioning, but the stay was good enough for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Dear Ronel. Thank you for your kind review. Unfortunately, I could do nothing about the extreme heat wave. Best wishes. Carol.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CAROL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e6fd63b81984484ef63565982fe77dbc2251c2e54a538b69b9b6b00d939d58185c40296d7f6e0d15ff45905884006f6424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3 Soetdoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693329583983 27.216391166751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang