Successfully reported
+38

Soetdoring 3

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soetdoring 3 is 'n knus eenheid in Proteapark, Rustenburg, wat gaste gerieflike verblyf bied. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afgeleë hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Daar is 'n strykyster en strykplank in die kamer beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Germien V
5.0
Verblyf in 'n rustige omgewing. Soos hulle sê, "Just what the doctor ordered."
Sep 2025
Danel B
Saam met lewensmaat
5.0
Daar is nie beter gastehuis in Rustenburg as Soetdoring 3 nie! Wat 'n ongelooflike plekkie om te bly! Carol het aan alles gedink, van 'n bederfie tot ...
Sien meer
Jul 2025
Ina M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker maar te kort! Ons het baie lekker gebly en was baie bederf. Carol gaan werklik uit haar pad uit om jou tuis te laat voel.
Mei 2025
Laruska S
Gesin met klein kinders
5.0
I will use Soetdoring again. I will recommend Soetdoring to anyone. The place is clean and tidy. The staff are friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Atwie P
5.0
Meer as tevrede. Sport naweek, myself en seun, bekostigbaar, and lekker bederfie gekry, net wat nodig is. Baie vriendelike en het sommer tuis gevoel.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CAROL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Soetdoring 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e6fd63b81984484ef63565982fe77dbc2251c2e54a538b69b9b6b00d939d58185c40296d7f6e0d15ff45905884006f6424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3 Soetdoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693329583983 27.216391166751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang