Successfully reported

Soete Rus @ St Tropez

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Karina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Smaakvolle woonstel met lieflike uitsig. Ons het heerlik gebly in Soete Rus en sal dit beslis aanbeveel. Veilig en skoon met 'n baie goeie bed vir 'n lekker nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was die perfekte wegbreek, home away from home. Die gasvrou was baie vriendelik. Ek beveel hulle hoogs aan, baie netjies, gerieflik, pragtige see-uitsig en baie lekker koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Die uitsig oor die strand en see is salf vir die siel! Dit was 'n wonderlike verblyf ten spyte van die treurige Kaapse weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pragtige uitsig. Woonstel is mooi, maar nie goed toegerus in die kombuis nie. Geen afdroërak, geen braaitang, plunger werk nie, so kan nie van gratis koffie gebruik maak nie. Vensters was ook nie skoon met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Lekker. Die persoon wie die plek besit was nie beskikbaar nie en ek moes die webtuiste bel om iemand te kry om my te help., toe ek daar aankom. 'n Persoon wat altyd beskikbaar is moet met die reëlings deel. blykbaar was die ander nr op die app maar ek gebruik nie die app nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Semonia B
Kort verblyf
3.8
Jan 2025

Soete Rus vir seker. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Esmé S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Dit is 'n lieflike, skoon en moderne eenheid. Sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Always good in the Strand. Too short. Would help to tell clients to bring beach towels with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jenene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, St Tropez 303, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f05e8679d784285f74a3d16277a78cfd0fe81687fa6e9faf1481a18c31adc92018b5956047b23d41f6de160333e1ffbaee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Beach Road St Tropez 303 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105021551567 18.818308999804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang