Successfully reported

Softwaters Guesthouse

Ida se kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ida se kothuis is 'n selfsorgeenheid wat tussen 'n klompie bome aan die onderpunt van die tuin versteek is. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navrae toe doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle 'n bespreking maak. Let asb. daarop dat indien dit reën, ons aanbeveel dat gaste na die plaas met 'n 4x4-voertuig kom.
Die gasheer sal help waar moontlik en hou die pad voortdurend in stand. Gaste moet asb. let dat hulle die pad met bosbouers deel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mahogany-kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Mahogany is 'n dubbelverdieping-selfsorgkothuis met 'n slaapkamer bo wat beskik oor 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en uitsigte oor die tuin. Op die onderste vloer is daar 'n kombuis, enkelbed en 'n knus sitkamertjie met 'n koolstoof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navrae toe doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle 'n bespreking maak. Let asb. daarop dat indien dit reën, ons aanbeveel dat gaste na die plaas met 'n 4x4-voertuig kom.
Die gasheer sal help waar moontlik en hou die pad voortdurend in stand. Gaste moet asb. let dat hulle die pad met bosbouers deel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Softwaters Farm, Off the R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYjU4NWQzLWM4ZjctNDk2MC04OWU3LWU1MGM0MmQyNTEzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Softwaters Farm Off the R524 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.073266689926 30.140831619501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang