Successfully reported

Sola Gratia

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reinette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Baie, baie netjiese en skoon plek. Tannie Ansie is die vriendelikste gasvrou. Sal dit hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Vriendelike en hartlike ontvangs. Klein detail oral wat 'n groot verskil maak. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Igna Dit was 'n aangename voorreg om julle hier te verwelkom en te leer ken. Baie dankie vir die netjiese kamers en die goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Groete en seënwense vir julle as 'n familie. Ansie

Anita T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie mooi, netjies, goed. Baie mooi, netjies, goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Anita, Baie dankie vir die bespreking en verblyf hier asook die goeie resensie. Ek waardeer dit. Groete en seënwense. Ansie

Alisha G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lieflike plekkie, Ansie is goud werd. Baie lekker gebly! Mooi, netjies, baie vriendelike diens, oulike bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie Alisha. Dit was baie lekker om so 'n pragtige gesin te ontmoet. Jul netheid, vriendelikheid en stiptelike deurgee van jul reisplanne word so waardeer! Baie dankie vir die bespreking en verblyf. 'n Groot voorreg om jul hier te kon ontvang. Groete Ansie

Marjan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Perfek! Ons het net 'n basiese oornagting gesoek en alles daarvoor was perfek: skoon, netjies, pragtig en smaakvol ingerig, veilig en privaat met die vriendelikste ontvangs en diens. Alle nodige geriewe soos mikrogolf, yskas, koffie, tee, ketel en wit linne was daar. Ons kon nie meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit baie. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Dankie dat julle uitsoekgaste was. Julle bedagsaamheid teenoor ander gaste, vriendelikheid en netheid was 'n reuse bydrae tot 'n suksesvolle Nampo tydperk. My beste wense vir julle!

Amanda P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly! Die gasvryheid was ongelooflik, en die plek is pragtig ingerig. Die kamers is ruim en gerieflik. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring – ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir jul bespreking, verblyf en resensie. Dankie dat julle sulke vriendelike en bedagsame gaste was. My beste wense vir julle!

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid, verwelkoming, gasvryheid asemrowend. Was baie lekker en gerieflik. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die bespreking, verblyf en resensie, Kobus. Ek waardeer dit baie. Ek is dankbaar dat die verblyf hier vir julle 'n aangename ervaring was. Seënwense vir julle. Ansie

Ledine V
1 nag
5.0
Sep 2024

Voldoende. Ja, lekker gebly, baie bedagsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die bespreking, verblyf en resensie Ledine. Ek waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en hier te huisves. My beste wense vir julle. Ansie

Anita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Alles was goed georganiseerd. Verblyf uitstekend. Sal enige tyd weer daar oornag en met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Dit was vir my 'n besondere eer om twee sulke vriendelike, bedagsame en uiters netjiese gaste hier te ontvang, Anita. Baie dankie vir julle verblyf hier en die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. My beste wense vir julle. Ansie.

Zenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie baie lekker, veilig en snoesig geslaap. Die gasvrou was wonderlik, die kamer was pragtig en skoon. Dit was gesellig en warm. Genoeg komberse en alles lekker snoesig. Koffie en beskuit. 10 uit 10. Sal definitief weer daar slaap. Dankie xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die mooi resensie Zenda. Ek waardeer dit baie. Baie dankie ook vir puik kommunikasie algaande jul reis reëlings, jul vriendelikheid en bedagsaamheid en die netheid en perfektheid waarmee julle alles agtergelaat het. Dit word so waardeer. Groete Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Saffier Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0922280f1293ea8111695a2e93ddb6c747e44fb6b49b7688a78e2ca2c71f2294e9d06abee0fb933527d84750bb0389571f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 7 Saffier Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.827389421884 26.67831779693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang