The Manor House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Let dat daar 'n grondpad is wat na die huis lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Let dat die huis met trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 16 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 10 volwassenes, 6 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang