Successfully reported
+50

Soms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Chlamy Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 620 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Soms is 'n moderne selfsorghuis vir tot 10 mense in 'n sekuriteitskompleks in Struisbaai.

Die ruim huis bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Een van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste kamer het 'n stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Buitestort is ook beskikbaar en vir gerief word beddegoed en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe om 'n gerieflike selfsorgervaring te verseker. 'n Aangrensende eetarea is ingerig met 'n tafel wat gemaklik 10 gaste kan sit. Gaste kan in die sitkamer ontspan terwyl hulle die slim-TV geniet, of tyd in die speletjieskamer deurbring waar 'n rondte pyltjies gespeel kan word. Die uitleg is ontwerp om beide vermaak en gemak vir gesinne of groepe te bied. WiFi is op die eiendom beskikbaar, wat gaste toelaat om tydens hul verblyf verbind te bly.

Die leefarea maak oop na 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai-area in die ingeslote binnehof, en gaste kan in die swembad afkoel. Die huis is toegerus met 'n alarmstelsel, sowel as CCTV. Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.

Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplank en vlieërbranderry, sowel as walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die omgewing verken; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 168

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 125 Chlamy Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 620
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 620
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 620
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Chlamy Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85cca757c9f9b16f4d16a44905505f97f4c8b6897d3f2ba2a05183e51ca2184f56ee0cedfc2396e394075f7a2cf6113006d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 620 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 125 Chlamy Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.789880903078 20.043495213175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang