Successfully reported
+13

Son-en-See 2

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Oesterbank, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Son-en-See 2 is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders in Meer-en-See.

Dié oopplan-eenheid het lugversorging en beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en beddegoed word voorsien.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die kombuisie het 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Die eenheid is net 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 3 km vanaf die hoofstrand.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome stay, nice and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Neil B
5.0
Travelled for business. The place was perfect for the purpose. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Susan J
Gesin met tieners
5.0
Skoon, goed geleë en veilige byplek. Ons kon ook lekker braai! Skoon gerieflike blyplek. Naby aan Meer en See se inkopie sentrum. Nie ver ry van die s...
Sien meer
Jun 2025
Nadine S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gerieflik, skoon, netjies. Baie lekker, goed geleë en Andre is baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2025
Gert H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en veilig. André is 'n fantastiese gasheer en het ons baie goed ontvang. Sal beslis weer daar wil oorslaap.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6 Oesterbank, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Son-en-See 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Oesterbank, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb31e85f46503ae4cb03ef7aa005ad7be4c946c7d48aad988915f9d81cab6a9c7f04b9c9c4bfc9ff0e6789c47a371bfb3d4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 6 Oesterbank Meer-en-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.781467982094 32.110693524917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang