Successfully reported

Son-n-See

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Gaste mag nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Rook of vape binne die huis is verbode.

Geen partytjies of groot byeenkomste word toegelaat nie.

Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie. Oormatige geraas, musiek of wangedrag word nie toegelaat nie. Wees asseblief bedagsaam teenoor die bure.

Enige skade of wanfunksies moet onmiddellik aan die eienaars gerapporteer word sodat dit herstel of vervang kan word.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3676e2be12ffc6715186f4c3e963cfa9079584a601d59e4ebcc24c81436aa39839af2b14a16e1badb00b83d6df87dd148b99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 10 Hoge Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807771442036 17.885751575232
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang