La'Ruach Gastehuis Songs
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Raasblaar Street, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La'Ruach Gastehuis is in 'n stil woonbuurt in Rustenburg geleë en bied gemaklike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom is gerieflik 3.5 km vanaf die N4-snelweg geleë en binne 8 minute se ry vanaf die middestad, Waterfall Mall, die Burgersentrum en verskeie voorstedelike winkelsentrums.
Verblyf word aangebied in 2 individueel versierde en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en toegerus met 'n platskerm-TV, lugversorging, 'n waaier, koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n yskassie. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis is ongeveer 50 km vanaf Sun City en Pilanesberg Nasionale Park, 50 minute vanaf die Wieg van die Mensdom en 60 minute vanaf Pretoria.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Abbygail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 70 Raasblaar Street, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink La'Ruach Gastehuis Songs het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Raasblaar Street, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang