Sonnegloren
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die eiendom werk op 'n 2kV 24V sonkragstelsel. Gaste word vriendelik versoek om krag verstandig te gebruik. Vermy asseblief die gebruik van hoëverbruiktoestelle soos elektriese ketels, koffiemasjiene, Nespresso-masjiene, broodroosters en groot haardroërs. Indien u 'n klein haardroër gebruik, doen dit spaarsamig en slegs gedurende die dag. Die wasmasjien moet ook slegs gedurende dagligure gebruik word. Verantwoordelike gebruik van elektrisiteit verseker 'n ononderbroke en gemaklike verblyf. Indien gaste addisionele minderjarige kinders wil saambring, moet vooraf reëlings met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Bosbokrand, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang