South Safari Lodge
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4280 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
South Safari Lodge is in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park geleë en bied heerlike gerieflike B&B-verblyf. Hierdie eenhede is sowat 800 m vanaf die Krokodilrivier geleë, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie met 'n verskeidenheid buitengewone ervarings.
Dié lodge bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte bungalows, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die eenhede bied bykomende geriewe soos 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.
Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem en gesellig rondom die braai-areas verkeer. Marloth Park spog met baie doendinge soos bergfietsry, spa-behandelings, pieknieks, restaurante en 'n winkelsentrum vir gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4280 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4280 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang