Successfully reported

Spacious Bloemfontein Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deirdre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absoluut stunning! Ons het baie lekker gebly. Baie mooi, skoon en modern. Alle bykomstighede (koffie, seep ens.) ook van hoogste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Baie dankie, Deirdre! Dit was lekker om julle in ons plekkie te hê en ek hoop julle kom kuier gou weer.

Donna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantastic, will definitely book again. Wonderful accommodation, had everything you could ask for, even hot water bottles. Clean, comfortable, and in a great peaceful location. The host was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Thank you, Donna, for staying with us and being such lovely guests. I'm pleased to hear that you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again!

Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike naweek oorbly vir sportgeleentheid. Ons het heerlik gebly! Die woonstel is ruim, netjies en smaakvol toegerus. Dit voel soos "a home away from home". Die plekkie is puik ingerig met alles wat jy mag nodig kry en meer. Die diens was uitstekend. Sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Baie dankie, Adele, vir die mooi terugvoer en dat julle wonderlike gaste was. Ek hoop ons sien julle weer!

Charlene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Naweek in Bloem vir troue. Spacious Apartment is presies wat hulle voorstel met 'n hele paar aangename verrassings. Albei eenhede het lugversorging, moderne badkamer, knap ten volle toegeruste kombuis, DSTV, solar en selfs bederfies soos melk, koffie, tee en beskuit. Ons was baie gemaklik met pragtige skoon linne en handoeke en vreeslik beindruk met al die smaakvolle detail soos inkleurboeke, leesboeke ens. Baie dankie Spacious Apartment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Dankie, Charlene, vir die positiewe terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer! Groete Stefanie

Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Voel soos huis. Gerieflik tot fynste detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Baie dankie, Adele! Kom kuier asseblief weer!

Eloine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Stefanie het glad nie gehuiwer om te help nie en verseker dat ons skoon handdoeke kry. Plekkie is lekker warm in die aand en selfs ons tieners het die kuier baie geniet. 'n Groot pluspunt is die lyfwasse en roompies met 2 in 1 sjampoe wat verskaf word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Dankie, Eloine, dat julle sulke lieflike gaste was en ons plekkie mooi netjies gelos het. Kom kuier asseblief weer.

Delmé H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Goeie ligging. Dit is min dat 'n mens goeie selfsorg kan vind vir vyf mense. Hierdie het ons perfek gepas en ons sal verseker weer hier tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Heerlik. Rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Ongelooflik netjies en puik kliëntediens! Die plekkie is verskriklik mooi en netjies, en die eienaars is so oulik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-Mari L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly, presies wat ons gesoek het. Het iets gesoek net buite die stad, maar nie te ver nie. Dis presies wat ons gesoek het. Alles was daar waaraan jy kan dink. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Spacious Bloemfontein Apartment
Dankie San-Mari! Ons hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Floris Coetzee Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDBhZWQwLTBiNDAtNGU0NS04ZjQzLTlkZmY5ZDQ4NjY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 34 5 1 5 2 Floris Coetzee Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.070095905595 26.182259917259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang