Spacious Bloemfontein Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Floris Coetzee Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ruim Bloemfontein Woonstel is net buite die dorp in Groenvlei, Bloemfontein, sowat 10 minute se ry vanaf Mimosa Mall geleë. Gerieflike verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en 'n ketel en broodrooster. Daar is 'n verwarmer in die badkamer vir daardie koue oggende, en vir vermaak is die woonstel toegerus met 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n speelarea vir kinders met trampolien. 'n Houtskoolbraai en kampbedjie beskikbaar op versoek.
Vir gaste se veiligheid en gemoedsrus is die woonstel toegerus met veiligheidshekke en diefwering. Die ligging is 'n ideale basis vanwaar jy die stad Bloemfontein kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stefanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Floris Coetzee Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Spacious Bloemfontein Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Floris Coetzee Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang