Successfully reported
+20

Spacious The Odyssey Apartment | Pool

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Odyssey, Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 490 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die ruim Odyssey-woonstel is 'n sjiek selfsorgwoonstel, ideaal vir 'n gesin of vriende wat 'n kuswegbreek nodig het.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon waar gaste maaltye met uitsigte kan geniet.

Gaste het veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Metropolitan Gholfklub 1.3 km weg en Mouille Point-strand is 1.5 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • The Odyssey, Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 490
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 490
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 490
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Odyssey, Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66078f8f87e1efcacb9da2ad8b943a92a9d56c4af8b7e89c4d076aa3066815472d7ce2298b83b867678618acb01ed6d21cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 489 per nag, vir 4 mense The Odyssey, Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.907711 18.402553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang