Spangenberg Casa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R480.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2026 tot 30 Nov 2026.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2025 tot 27 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2026 tot 30 Nov 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook in huis is verbode. Gaste kan by die onderdakstoep by die braai rook.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie. Neem asb. die bure in ag.
Geen partytjies van enige aard word toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en slegs 2 honde word per bespreking toegelaat.
Indien troeteldiere op die meubels lê, moet gaste hul eie komberse saambring om die meubels te beskerm. 
Gaste moet hul eie hout, asook swem- en strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang