Successfully reported

Spieeltjie Plaashuis

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Ashley H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ontspanning, rustig, stil. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verskriklik lekker en so rustig. Beveel dit ten sterkste aan. Verskriklik lekker en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte plekkie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel H
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Rustige plaas omgewing. Basies maar aanvaarbaar vir prys. Outentieke huisie in rustige plaas omgewing. Alhoewel daar aandag aan detail gegee kan word, was die verblyf aanvaarbaar vir die prys. Dit was 'n wonderlike ervaring om op 'n koue wintersoggend die son oor die landerye te sien opkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Merle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2025

Alhoewel die verblyf sakpas was, was dit nie skoon nie, ongelukkig. Dit was teleurstellend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hetta M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Jou siel kan hier asem haal. 'n Blaaskans en lekker kuier, ideale halfpad rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable stopover. Lovely farm accommodation just off N10, very comfortable and adequate for a stopover. Super helpful, welcoming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, Spieeltjie Plaashuis 278, Karos, 8819, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b44fbc8f2cc9d5f1d9bfb59695c82809b0222a339f94162d3948017a2ade30b225effd8064eccb75e0625a5208d5c8d9f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 N10 Spieeltjie Plaashuis 278 8819 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.419026876564 21.623046484747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang