Successfully reported

Spies Villa - Bellezza

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Renier B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Enjoyable stay. We enjoyed our stay. We appreciate the hospitality and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam, gerieflik en veilig. N Groot gerieflike kamer en badkamer met alles wat jy benodig vir n oorslaap weg van die huis. Die koffie/tee met komplimentêre beskuit en sjokolade by die bed het ons baie welkom laat voel. Die bed en beddegoed was van hoë gehalte en baie gemaklik. Cobus het vir seker gemaak dat ons vooraf al die nodige inligting en aanwysings het vir n maklike aankoms en incheck. Sal definitief weer bespreek indien ek Middelburg besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie netjies en aangenaam, sal beslis aanbeveel as wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ja, baie kamer, lekker ruim en baie netjies en skoon. Het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoretha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker oorgeslaap in veilige stil buurt en tog sentraal geleë. Ons moes skielik oorbly in Middelburg en kon dadelik op die webtuiste blyplek bespreek. Baie lekker kamer en badkamer en veilige parkering. Roy het ons vriendelik ontvang en met alles gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Heerlik was heerlik, dankie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Sal beslis weer oorslaap by Spies Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooi, netjies met rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniélle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige oorslaap sonder enige probleme of ongelukkigheid. Dit was 'n lekker rustige oorslaap. Sal beslis in die toekoms weer hier oorbly en aanbeveel vir almal wat ek ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029532d0c71d74d07c4a5fb2b26662f80d415333658fdd93c678e096b8c50a334f3cf53f2b350c4d83303c34d465b86526e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang