Successfully reported
+26

Splendid Views In Cape Town

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Chapel Street, Chapel Towers, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Kaapstad en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, is Splendid Views in Kaapstad die ideale toevlugsoord vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer, gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 2.4 km weg, en Mouille Point-strand is 4.8 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 49 Chapel Street, Chapel Towers, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Chapel Street, Chapel Towers, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037081c95d391fe27738351e06e192cb5bc9696846c621475e18ec44693cfd68fdefef1875fa2366c3df7a6c334b882934e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 49 Chapel Street Chapel Towers 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.928586558791 18.433902561665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang