Successfully reported
+20

Sprigg Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38A Gill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sprigg Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Table View. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.

Dié gastehuis bied gaste 4 kamers met 2 badkamers. Elkeen van hierdie kamers kan 2 tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eiendom is rolstoelvriendelik en bied veilige parkeerplek.

Gaste het volle toegang tot 'n knus gastesitkamer met gemaklike sitplek en 'n tuinbraai-area, waar hulle met 'n boek kan ontspan. Vir diegene wat 'n maaltyd wil voorberei, is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof beskikbaar vir gaste om van te gebruik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nigel H
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely book there again. Stay was awesome and excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anushka K
5.0
Beautiful house and lovely area to entertain guests. Lovely stay, would book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Natasha H
Saam met vriende
5.0
Fantastic time. We had a fantastic time and will be coming soon again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shireen S
Saam met vriende
5.0
We had the most outstanding stay. The only problem we had was the limited hot water in the shower. We were 8 people, but the shower got...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Megan M
5.0
We absolutely loved this stay. It was our joint bachelors/bachelorette weekend and this house was just perfect for it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caren Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 97

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38A Gill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sprigg Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38A Gill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88e73fafbd136404bd03710dd64988c302bddcf3e61a2c1fb98062a792f88150b48fcbd72808334c6c4575dca804333c19df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 38A Gill Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.837554348942 18.517666624537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang