Successfully reported
+20

Springsteen Glory Days

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 099 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springsteen Glory Days is 'n eko-vriendelike selfsorg-houthuisie in die majestueuse berge van Oudekloof Plaas. Die houthuisie is slim en ekologies gebou om die planeet te bewaar terwyl dit gerief, styl en skoonheid met 'n kontemporêre en minimalistiese ontwerp bied. Skoon fonteinwater uit die berge, sonkrag en 'n natuurlike dreineringstelsel verseker dat gaste se verblyf 'n minimale voetspoor op die omgewing laat.

Die houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en spog met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n gasbraai, asook 'n privaat houtvuurwarmbad.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springsteen Glory Days het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 099
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 099
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 099
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fece6c633841a253f0a98a0dbbb9505d96c6d00ba2baa62a3021f853860001937d85194494be185b56cf8117871845851b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 099 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Oudekloof Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.266180423479 19.075136363888
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang