Successfully reported

St Daniel 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, mits die eenheid in dieselfde toestand gelos word as waarin dit met aankoms aangetref is en alles in orde is.
- Rapporteer asb. enige tekorte of breekskade in die eenheid binne 12 werksure aan die kantoor.
- Rook is verbode in die eenheid en gaste moet buite rook. Indien gaste dit nie doen nie, verbeur hulle die deposito sodat die eienaars die gordyne, matte en meubels kan laat stoomskoonmaak.
- Sou dit gebeur dat daar meer gaste in die eenheid bly as wat in die kwotasie versoek is, of dat die aantal gaste die totale kapasiteit van die eenheid oorskry, sal die deposito verbeur word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
- Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie 'n selfsorg-eenheid is, moet die aangevul word teen die gas se eie koste.
- Onthou ook asb. jou eie opwasmiddel en jou eie skoonmaakmiddels.
- 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Dit sal tusssen 08:00 en 14:30 plaasvind, maar nie oor naweke en openbare vakansiedae nie. Hierdie diens moet ten minste 48 uur vooruit by die kantoor bespreek word en moet by die kantoor betaal word — nie direk aan die skoonmaker nie. Let asb. dat hierdie diens onderhewig aan beskikbaarheid is, veral gedurende die spitsseisoen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Bream Crescent and Bidstone Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931982b61fbf283549012192aeb09f56eb28b4ec6124cab9b0a94af70df06d227e1bc0045067b38a10116e14cc34d573a9f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) Corner of Bream Crescent and Bidstone Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.886099474196 30.351822023348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang