St Lucia Wilds
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2025 tot 8 Nov 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 4 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- The Sunset Cottage
-
Daaglikse skoonmaak- en skottelgoedwasdiens voor 13:00.
Gratis parkeerplek op die perseel.
Sekere DStv-kanale. Bring jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels vir volledige DStv. Die eiendom het egter nie 'n konnekteerpunt vir Explora nie.
Basiese beperkte WiFi. - The Seaside Cottage
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen groepe volwassenes word toegelaat nie, tensy hulle familie is. Die eiendom is nie beskikbaar vir groepbesprekings nie.
Indien daar nie vir 'n persoon gekwoteer is nie, mag die persoon ongelukkig nie die geriewe gebruik of oorslaap nie.
Gaste mag ongelukkig nie ander gaste ontvang op die perseel nie.
Rook is verbode binne al die eenhede en waar dit ander kan pla.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die volgende items is streng verbode: plastiese fietse en driewielfietse, skaatsplanke, lawaaierige speelgoed, ketties, speelgoedgewere, vuurwerke en klappers, motorfietse en hommeltuie.
Harde musiek en geraas is ontoelaatbaar by St Lucia Wilds.
Rommel en sigaretstompies mag nie gestrooi word op erf nie.
Ape en ander wilde diere mag onder geen omstandighede gevoer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 174 McKenzie Street, St Lucia Estaury, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang