Successfully reported
+12

St Tropez 503

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 503 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Tropez 503 is 'n bachelor-selfsorgvakansiewoonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die pad van die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai, en is net 'n paar minute van die gholfbaan en die winkelparadys, Somerset Mall, af.

Die woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en jy kan pragtige see-uitsigte geniet reg uit die gerief van jou bed. Die badkamer het 'n stort oor die bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond asook 'n Nespresso-masjien in. Die gemaklike sitarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi. .

Die verblyf het 'n omskakelaar wat tydens beurtkrag inskop en die TV en Wi-Fi aan hou. Gaste sal ook 'n selfoon of skootrekenaar kan laai, en daar is 'n gasstoof met 'n ketel wat gaste kan gebruik.

Die St Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoed wat met munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Dit is die ideale basis vir 'n ontspanne strandvakansie en is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby Stellenbosch waar 'n verskeidenheid wynkelders besoek kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Unit 503 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 503 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 503 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d973c72f5f915c77fada51c1999019a8c5fce870abe729b00792fdb9cec21c2a7124a5dd00b07516c9a6640c4a9ac9d1702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Unit 503 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1050266 18.818007
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang