Successfully reported
+19

St Tropez 703

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

St Tropez 703 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Strand. Hierdie woonstel met 'n see-uitsig kan 'n wonderlike opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin aangesien dit net oorkant die pad van die Strandstrand is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slag, want dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat net vir kinders is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Smartbox. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die ligging van hierdie woonstel is naby die Strand Promenade, 'n gholfbaan en Somerset Mall wat talle winkels en restaurante bied. Die kompleks bied ook 'n wasgoed wat met munte werk, asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 183 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 703 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db4de9f1fb1e61256d3af70b4ea8898593f9f6a2d709d7d3c5f48973f00632f19d39015c71f63d26bea1cfb48d12b599b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 183 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.10514632729 18.817991300756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang