Successfully reported

Magubela farm lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Kinders onder 3 jaar bly gratis.
Kinders onder 18 jaar betaal 50% van die tarief.
Rook is verbode in die huis.
Gaste moet plastiekglase by die vuur, swembad en Jacuzzi gebruik.
Die eienaars voorsien stompe vir die vreugdevuur, hout vir die kaggels, tee, kitskoffie en filterkoffie, warmsjokolade en suiker. Gaste moet hul eie melk saambring. Die eiendom bied ook 'n filterkoffiemasjien en dompelkoffiepot.
Elke gas kry 3 handdoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 76 Bushwillow Road, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721f3513507d15fd71cd65eca105973410c15b060f703aa3a2e21201a1ce19967a1825848647dbcc665ba97a2eaa0b855e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 76 Bushwillow Road Onspoed 1020 Gauteng 021 201 8901 11:00-23:00 12:00 -25.78242573412 28.942494392395
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang