Stay @ 126
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay @ 126 bied gemaklik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf in die stil buurt van Dan Pienaar, Bloemfontein.
Verblyf bestaan uit 7 eenhede wat geskik is vir tot 30 gaste. Alle eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenhede beskik oor TV's met 'n internetverbinding vir toegang tot Netflix, 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en plafonwaaiers.
Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, sowel as verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 195
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 126 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Gaste dink Stay @ 126 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang