Stay @ 8 on Lancaster
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lancaster Road, Vincent, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay @ 8 on Lancaster is 'n bekoorlike eiendom sentraal geleë in Vincent, Oos-Kaap, en bied verblyf ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 6 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer en ingerig is met 'n dubbelbed. Dit het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het kombuisies toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het gemaklike rusbanke en gratis WiFi. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lihlumile Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Lancaster Road, Vincent, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Stay @ 8 on Lancaster het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lancaster Road, Vincent, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang