Stay @ Hercules
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31a Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 670 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Stay @ Hercules is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Kimberley en is die ideale plek vir oornagverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende.
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. 'n Tweede slaapkamer word slegs oopgemaak indien 4 of meer gaste bespreek word. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens het die eenheid 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die TV geniet, en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, en veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die McGregor Museum binne loopafstand, en North Cape Mall is slegs 3.2 km weg.
Kimberley MediClinic en Robert Mangaliso Subukwe Hospitaal is slegs 1.3 km weg vir gesinne wat pasiënte besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31a Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31a Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang