Stay @ Pretoria East
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng
- Vanaf R620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay @ Pretoria East bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Rietvalleirand, Pretoria-Oos geleë.
Hierdie knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Boonop is daar kasspasie vir gaste se bagasie asook 'n tee- en koffieskinkbord met beskuit. 'n yskassie en mikrogolfoond is ook beskikbaar. Buite die eenheid is daar 'n oulike binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Toegang tot DStv Stream, Netlix en gratis Wi-Fi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eenheid is naby Kloof en Pretoria-Oos Hospitaal asook winkels en skole. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng
- Gaste dink Stay @ Pretoria East het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang