Successfully reported

Stay @ Pretoria East

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Veilig en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag
5.0
Aug 2025

Stil area en gemaklike kamer. Gemaklik en het voldoen aan my vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sakpasverblyf met 'n voel soos huis gevoel. Gerieflike en netjiese verblyf met 'n gawe gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Great accommodation. Had a great stay. Accommodation is neat, clean, comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thariza J
1 nag
5.0
Jun 2025

Fantastic. Baie lekker gebly. Gasvrou het tot die warmkombers aangehad met my aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netjiese, goed toegeruste oornag plekkie in veilige kompleks. Die plekkie was perfek vir my en het alles gehad wat mens nodig kon kry vir 'n oornag plekkie tydens 'n sakereis. Ek hou veral van die kompleks waarin dit geleë is, dis netjies en mens voel veilig. Ek sal die plekkie definitief sterk aanbeveel en vir seker volgende keer weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Werklik 'n fantastiese plek, met 'n baie billike prys en 'n lieflike gasvrou. Wat 'n lieflike plekkie. Rustig, skoon, met 'n wonderlike gasvrou en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Oulike plek, vriendelike gasvrou en baie veilig! Oulike plekkie in 'n veilige kompleks. Gasvrou baie behulpsaam. Sal net 'n voorstel wil maak vir 'n waaier of lugversorger in die vertrek. Was ongelooflik warm in die kamer wat min slaap veroorsaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Lang verblyf
4.6
Jan 2025

Gerieflike, veilige en skoon verblyf. Het my verblyf by Stay@Pretoria East baie geniet. Sal definitief weer daar bly as ek Pretoria toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sampie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Sal beslis weer gebruik maak van Stay@Pta East. Baie aangename verblyf. Alhoewel die sekuriteit en toegang effens irriterend is, word dit beskou as 'n pluspunt rakende veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e548357dbee68a0cff48a01839a77e02a2cceb302b1dd905c32e7af42efd22d3b3fd4435f0f9ed62d66aded2c5b5cd977a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang