Stayfit 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Polokwane, bied StayFit 02 gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 2 sitplekke en ontspan terwyl hulle hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV kyk. Gratis WiFi is beskikbaar dwarsdeur die verblyf.
Buite kan gaste gebruik maak van die gedeelde braai-area en veilige parkering. 'n Gratis Crossfit-sessie word aangebied vir elke aand wat by StayFit bespreek word. Vir diegene wat wil verken, is die Polokwane Kunsmuseum 1.8 km weg en Polokwane Gholfklub is 3.9 km van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daniël Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang